Content begins here

Welcome ... Welkom

Help Opens in a new window

Matric Class of 2020 - You are important to us

We started to create this virtual classroom, for you, on the first day of the SA national 21 lockdown and we will continuously expand on this.  We hope that you will find here resources and opportunities to interact that will help you to prepare for a possible 2021 studies at the NWU Faculty of Engineering.


Matriekklas van 2020 - Julle is belangrik vir ons


Ons het hierdie virtuele klaskamer vir julle begin oprig op die eerste dag van die SA nasionale periode van afsondering. Ons sal aanhou om hieraan te ontwikkel. Ons hoop dat julle hierso hulpbronne sal vind asook geleentheid om met ander te kuier rakende julle skoolwerk en beoogde loopbaan. Sodoende hoop ons om julle te help voorberei vir 'n moontlike 2021 studieloopbaan aan NWU Fakulteit Ingenieurswese.

 

Message Center Notifications

Help Opens in a new window