Ek is Yolani Geldenhuys en ek werk in die CTL, ek hou daarvan om google docs/sheets/forms/slides te gebruik wanneer ek voorberei of 'n aanbieding te doen. Verder maak ek gebruik van Graphikos om vir my hoe kwaliteit fotos af te laai wat nie kopiereg ophet nie. Ek glo dat daar baie ondersteuning beskikbaar is op ons kampus is vir dosente. Verder wil ek rerig dosente aanraai om met kollegas, nie net in hul eie vakgroep nie maar by akademiese steundineste te konsulteer oor veranderings/nuwe idees vir hule modules, op so 'n manier leer albei partye baie!
Hallo Yolani
Ek hou ook daarvan om google docs te gebruik sodat studente gesamentlik aan 'n stuk werk kan werk en die feit dat n mens die vordering en inset van elke deelnemer kan monitor. Hoe gebruik jy nog google docs vir groot groepe. Kan jy vir my dalk nog een voorbeeld gee.
Groete
Hi Yolani,
Ek sal graag meer wil uitvind ivm google sheets/forms/slides.
Help Graphikos mens ook met die opstel van bv slides?
Groete
Joe