Leeruitkomste 2
Belangrikheid van organisering
o Om n gedetailleerde analise van die werk wat gedoen verskaf word en hulpbronne wat dan gebruik word om doelwitte van die onderneming te bereik
o werkslading te verdeel in aktiwiteite wat 'n individu gemaklik uitgevoer kan word
o Bevorder produktiewe ontplooiing
o aktiwiteite en take van persone word rasioneel saam gegroepeer in departemente waarbinne kundiges in hulle onderskeie velde hulle gegewe take kan uitvoer