LOUISE OLIVIER

Default profile image
----------

Louise Olivier

23 Mar 2017, 13:45 Publicly Viewable

Ek is Louise Olivier Van AGLE. EK gebruik Google docs en polling in my groot klasse, 

Says JOE VILJOEN at 23 Mar 2017, 13:52

Hi Louise,
Ek het begrip met jou probleem ivm 'n kort blog.
Google docs en polling klink regtig interessant en ek sal graag meer daaroor wil uitvind.
Groete
Joe

Says MARCELL SMIT at 23 Mar 2017, 13:53

Hi, Louise

Jy het verlede week gepraat van die emoticons wat die studente gebruik om te deel hoe hulle voel oor die klas? Gebruik hulle emoticons in Google polling?

Marcell
:)

Says VANESSA OLIVIER at 23 Mar 2017, 13:54

Hi Louise

Ek sal graag meer wil uitvind oor die poll wat jy gebruik. Ek het ook 'n bietjie gaan oplees op die internet oor hoe om emoji's te gebruik op 'n twitter feed. Hier is die link na die wiki site site. http://www.wikihow.com/Add-Emoji-to-Twitter

Ek hoop om nog baie saam met jou te leer.

Groete
Vanessa