RÖAN GROBBELAAR

Default profile image
----------

Belasting op Individue van Colombia

19 Oct 2017, 22:09 Publicly Viewable

Werknemersbelasting en pensioen : Gebruik skale om belasting te bepaal, n progressiewe stelsel word gebruik.

Inkomste van Kapitale aard: Rente, finansiële inkomste,  huur inkomste, dividende en eiendom is van kapitale aard.

Nie-werknemers inkomste belasting: Enige inkomste verdien wat nie deel vorm van die bogenoemde nie,is 'n Nie-werknemers inkomste,en word volgens skale belas, d.m.v 'n progressiewe stelsel.

Dividende: Dividende wat nie op korporatiewe vlak verdien is nie,word op n vasgestelde koers van 35% belas, en die inkomste wat oorbly na die 35%, word verder volgens n skaal belad,progressief.