INDIVIDUELE BELASTING VAN BRAZILIË:
Brazilë, soos Suid Afrika het 'n progresiewe belastingstelsel wat individue se inkomste tot 'n maksimum van 27.5% belas. Hierdie land is bekend vir een van die mees komplekste belastingstelsel ter wêreld, omdat daar drie vlakke van belasting outoriteite is naamlik, federaal,staat en munisipalteit.
'n Persoon is 'n inwoner van Brazilië indien:
'n Inwoner van Brazilë word belas op wêreldwye verdienste sowel as winste tot die beskikking van wêreldwye bates en regte. Belasting intervalle is op 'n maandelikse inkomste,op 'n jaarlikse basis van toepassing. Hierdie land se jaar van aanslag is vanaf 1 Januarie tot 31 Desember.
As gevolg van die resessie wat Brazilië in 2016 getref het, het belasting verliese gestyg, dit het veroorsaak dat belastinkoerse styg en addisionele reëls ingestel is om die staat te help om uitgawes te dek. Dit sluit in BTW wat gehef word op elektrisiteit, brandstof, tabak en verversings. Algemene aftrekkings is toelaatbaar (bv. onderig of opleiding, private pensioenbydraes, skenkings, sekere skoolfondse en mediese uitgawes) . In Brazilië word geen erfbelasting gehef nie,maar in sekere state word dit hanteer as geskenkebelasting.
BRON:
http://www.pkf.com/publications/tax-guides/braziltax-guid/
http://www.internationaltaxreview.com/article/3753796/the-challenge-of-tax-compliance-in-brazil.html
A. Viljoen (27010929)
A. Kemp (27095002)
R. Hoogenboezem (27229408)