TRUSTS: Is dit die moeite werd?
Drastiese veranderinge in die registrasie van 'n trust effekteer die belasting implikasies, wat onsekerheid skep by individue of trusts in die toekoms steeds gestig salkan word.
Daar is verskeie redes vir die stig van 'n trust,maar indien die rede was om betaalbare belasting te verminder, moetdie rede heroorweeg word.
'n Trust is een van die hoogs belasbare entiteite met 'n vaste, effektiewe koers van 36%.
Volgens Howard, een van die woordvoerders, sal 'n trust, met bates van minstes R10- tot R15 miljoen eers die moeite werd wees om te hou, omdat kostes soos, trusteefooie, belastingaanspreeklikheid en die opstel van finansiële state, so hoog is.
BRON: https://www.iol.co.za/business-report/opinion-trusts---do-they-stay-or-do-they-go-11568760
A. Viljoen (27010929)