JOHAN DU PLESSIS

Default profile image
----------

Belasting van individue in Japan.

19 Oct 2017, 19:56 Publicly Viewable

In Japan werk hulle volgens die geldeenheid Japanese Yeng (JPY) wat om en by 8 keer swakker as die Rand is. Permanente inwoners betaal belasting op hul wêreldwye inkomste en nie-inwoners betaal sleg belasting op hul Japanese inkomste.

Die plaaslike inwoners word belas teen 10% op hul bruto belasbare inkomste as hulle vanaf  1 Januarie in die betrokke finansiële jaar in Japan teenwoordig was. Plaaslike inwoners se balasting is nie-aftrekbaar nie. Nie-inwoners betaal 20% belasting op hul bruto belasbare inkomste.

27447588