S JOUBERT

Default profile image
----------

Blog #1 SU1.1

24 Feb 2021, 16:05 Publicly Viewable

1. Watter tipe ioonkanale word op die senuselmembrane gevind?

  • voltage-gated (potensiaalafhanklike)
  • ligandbemiddelde ioonkanale

2. Drie verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale 

  • potensiaalafhanklike - vat langer as ligandbemiddelde-ioonkanle om n effek te toon
  • Ligandbemiddelde ioonkanale maak oop as gevolg van die verandering in die membraanpotensiaal en ligandbemiddelde ioonkanale maak oop as gevolg van neurotransmitter wat aan n reseptor bind.
  • Potensiaalafhanklike - is werk indirek en ligandbemiddelde ioonkanale werk direk

3. Ionotropiese vs metabotropiese reseptore 

GABAA 7 transmembraan G-gekoppelde protein reseptore
Nikotinies  
EAA  
5-HT3  

4. Klassifiseer die SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese respetor 

Ionotropiese reseptore

GABA-A, Nikotinies, Eksitatoriese aminosuur reseptore, 5-HT3.

Metabotropiese reseptore

Die adenielsiklase sisteem – Beta (1,2), Dopamien (1,2), Alfa 2, 5-HT1 (A,B), M2 en M4, mGlu1

Die fosfolipase sisteem – Alfa 1, 5-HT2, M1, 3 ,5 , H1 en mGlu8

5. Verskil tussen EPSP en IPSP en voorbeeld

EPSP: Excitator post synaptic potential; veroorsaak hiperpolarisasie = GABAA

IPSP: Inhibitory post synaptic potential; veroorsaak depolarisasie = 5-HT3