Nicole Badenhorst
25124528
1. Stel m.b.v. jou handboeke ‘n klassifikasie op van die middels wat as antidepressante gebruik word.
Geneesmiddel klas: |
Voorbeelde van geneesmiddels: |
Trisikliese antidepressante |
Sekondêre amiene: Desimipramien Lofepramien Nortriptilien Tersiêre amiene: Amitriptilien Butriptilien Chlorimipramien Dothiepin Imipramien Trimipramien
|
Monoamien oksidase inhibeerders |
Non-selektief Tranielsipromien MAO-A selektief: Moklobemied Ander: Isocarboxazid Phenylzine Selegiline |
Serotonien-norepinefrien heropname inhibeerders (SNRIs) |
Desvenlafaxine Duloxetien Levomilnacipran Milnacpran Venlafaksien |
5-HT2 reseptor moduleerders (antagoniste) |
Nefasodoon Trasodoon Vortioksetien |
Selektiewe noradrenalien heropname inhibeerders |
Reboksetien |
Tetrasiklies en unisiklies middels |
Tetrasiklies: Mianserien Mirtasepien Unisiklies: Bupropioon Ander: Amoxapine Vilazodone |
Sirkadiese ritme reguleerders |
Agomelatien |
Selektiewe serotonien heropname inhibeerders (SSRIs) |
Esitalopram Fluoksetien Fluvoksamien Sertralien Sitalopram Paroxetien |
2. Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?
Daar is ’n veelvuldige multipotente werking op verskeie monoamienergiese reseptore as gevolg van nie-spesifieke verhoging van Noradrenalien (NA) konsentrasie of Serotonien (5-HT) konsentrasie by die sentrale sinapse (as gevolg van heropname remming, afbraakremming, blokkade van presinaptiese a2 outoreseptore).
3. Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn? Wat is die rede hiervoor?
Antidepressante het ’n stadige aanvang van werking (14-21 dae of meer). Akute veranderinge in amiene in die brein na antidepressant behandeling verskyn binne ure, maar kliniese effekte kan weke neem om te verskyn. Rede hiervoor is dat dit twee of meer weke neem om senuwee groeifaktore, brein afgeleide neurotrofie faktor (BDNF) se sintese ten volle te herstel en afbraak te verminder.
4. Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar t.o.v.:
Eienskap |
Trisikliese antidepressante |
Selektiewe serotonien heropname inhibeerders |
5. Effektiwiteit |
Geneesmiddels moet getitreer word na minimum effektiewe dosis |
Geneesmiddels kan by die volle dosis begin word. Kan angs presenteer. |
6. Newe-effekte |
|
|
7. Veiligheid |
|
Die middels het ‘n beter newe effek profiel as baie ander middels en is veiliger in akute oordosering. |
8. Hoe werk mirtasepien?
9. Hoe werk venlafaksien?
10. Hoe werk agomelatien?
Bronnelys
Bateman, H., Hillmore R., Jackson D., Lusznat S., McAdam K., & Regan C. 2004. Dictionary of Medical Terms. 4th ed. London.: A & C Black. p. 481.
Brand, L. 2021. FKLG 312: Leergedeelte 10.2 (PowerPoint Presentation). https://efundi.nwu.ac.za/access/lessonbuilder/item/6096359/group/dd46f2da-d3be-402e-9ba7-2c5955cedd9d/Afrikaanse%20skyfies/Afrikaanse%20skyfies%202021/LE%2010.pdf Datum van toegang: 21 Mei 2021.
Katzung, B.G. ed. 2015. Basic & Clinical Pharmacology, 13th ed. New York: McGraw-Hill. 1203 p.