Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui. Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.
|
N2O |
Halotaan |
Enfluraan |
Isofluraan |
Desfluraan |
Sevofluraan |
KVS |
MAC>100, dus is dit ń swakker anestetikum Potente analgetikum Veroorsaak amnesie
|
↓ bloeddruk Sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van katesjolamiene
|
Vinnige gladdespier induksie. Minder ↓ in bloeddruk Geen sensitisasie van die miokardium nie
|
Minder bloeddruk ↓ as enflurane en halotaan Geen sensitisasie van miokardium nie
|
Minder ↓ van bloeddruk as enflurane en halotaan |
Minder ↓ in bloeddruk |
SSS |
Vinnige herstelfase: vinnige diffusie van bloed na alveoli Veroorsaak hipoksie as nie met O2 of lug gemeng word nie
|
Vinnige gladde induksie ↑ intrakraniale induksie
|
Kan konvulsies veroorsaak |
Vinniger induksie en herstel as halotaan |
Vinniger induksie en herstel as isofluraan ↑ serebrale bloedvloei en intrakraniale druk
|
Vinnige induksie en herstel Soortgelyk aan desfluraan
|
Respiratories |
|
Nie irriterend nie |
Meer ↓ as halotaan |
Potente onderdrukkende effekte Versterk agv potente skeletspierverslappende effekte
|
Skerp reuk Irriterend in lugweg Veroorsaak hoes, kortasem en laringospasma as dit as induksiemiddel gebruik word.
|
Minder irriterend in lugweg |
Niere & lewer |
|
Deur lewer gemetaboliseer Kan hepatotoksies wees
|
|
|
Ondergaan lewermetabolisme Is chemies onstabiel
|
|
Uterus |
|
↓ spierkontraksies Eksterne draaiing van die baba
|
|
|
|
|
Uitsonderings |
Addisioneel in anestesie Geen skeletspierverslapping Enkelmiddel in kort tanheelkundige prosedures
|
|
Kan konvulsies veroorsaak Meestal vir instandhouding gebruik
|
Vermy by pasiënte met asemhalingsprobleme Wyd gebruik
|
Eers bygevoeg as pasiënt reeds onder anestesie is. |
Skeletspierverslappende effekte Gebruik as induksie en instandhoudingsmiddel Nuwer middel
|
Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.
Hepatotoksisiteit, neurotoksisiteit, hipertermie, repsiratoriese onderdukking, nefrotoksisiteit, arritmie en postoperatiewe naarheid en braking