DIAN DE JONGH

Default profile image
DIAN DE JONGH

#BLOG 14

7 Jul 2021, 19:47 Publicly Viewable
  • Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
    • Fensiklidien
    • LSD
    • Psilosibien
    • Mescaline
    • Scopolamine
    • Ketamine
  • Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?

Psigoses algemeen, belemmerde oordeelsvermoë lei tot roekelose gedrag (voel hul kan bv. ‘n leeu aanvat)

Psigedeliese, “mind revealing” effekte

Ook somatiese effekte:

naarheid, swakheid, parestesieë

Paniekreaksies, “bad trips” (terugval na die effekte jare nadat hy die middels geneem het)

 

  • Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?

Oordosis: Nistagmus (onwillekeurige ritmiese beweging van oë, stadig in een rigting, vinnig na ander), erge hipertensie, konvulsies, mag fataal wees.

Behandeling na oordosis: Bensodiasepiene en selfs antipsigotikums

 

  • Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?
    • Bensodiazepines vir agitasie
    • IV vloeistof in die geval van hipotensie
    • Binne 1 uur na oordosis: geaktiveerde koolstof