DIAN DE JONGH

Default profile image
DIAN DE JONGH

#BLOG 14

7 Jul 2021, 19:49 Publicly Viewable

Blog#14
Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:
Van hierdie stimulante word ook dikwels deur leerlinge en studente gebruik/misbruik as kognitiewe prestasie bevorderaars.  Doen ‘n soektog op die internet en stel ‘n verslag saam oor die meriete/gevare verbonde aan hierdie praktyk.
Alle verslawende middels aktiveer die mesolimbiese dopaminergiese sisteem wat in ventral tegmentale area (VTA) ontspring en o.a na nucleus accumbens (beloningsentrum) projekteer 
Meganismes:
–    Binding aan G-proteïengekoppelde R’e
(Opioïede, kannabinoïede, GHB, LSD * Disinhibisie van DA neurone)
–    Binding aan ionotropiese R’e en ioonkanale
(Nikotien, alkohol, BD, Fensiklidien, ketamine  Disinhibisie van DA neurone)
–    Binding aan monoamientransporters
(Kokaïen, amfetamien, ecstacy  Blok DA heropname)
    *Wegneem van die inhibitoriese effek van GABA op DA-ergiese neurone → Verhoogde DA –ergiese stimulasie van Nucleus accumbens. 
Kaffeïen en Nikotien
•    Wettig, t.s.v. nadelige mediese effekte
•    Tabakgebruik: Resp., KVS en neoplastiese siekte
•    Psigologiese en fisiese afhanklikheid
•    Kaffeïenonttrekking: letargie, 
geïrriteerdheid, hoofpyn
•    Nikotien: angs, geestesongesteldheid
•    Toksisiteit: oormatige SSS stimulasie, 
tremore, insomnia, senuagtigheid, 
KVS stimulasie, aritmieë
(nikotien: ook asemhalingsverlamming)
HULPMIDDELS OM OP TE HOU ROOK:
Varenicline (Champix)    Gedeeltelike agonis op ACh-N (α2β2)subtipe nikotiniese reseptor, verminder die “beloningseffekte” van nikotien, verminder belustigheid (craving) en help met onttrekking.
Rimonabant    Teen rookbegeerte. = ‘n Agonis op kannabinoïed reseptore.
Bupropioon (Zyban) – DA heropname remmer
Nikotien (plakkers, kougom, sproeie, elektroniese sigarette ens)
    Amfetamiene
(Dekstroamfetamien, metamfetamien)
Amfetamienverwantes:
•    DOM, MDA, MDMA (“ecstacy”)
•    MDMA: fasiliteer interpersoonlike kommunikasie, tree op as ‘n seksuele bevorderaar
•    PET: gereelde gebruikers, verlies aan serotonergiese neurone.
Euforie, selfversekerdheid
Chroniese hoë dosisse: Psigoses, moeilik om van skisofrenie te onderskei
Oordosis: agitasie, rusteloosheid, tagikardie, hipertermie, hiperrefleksie, konvulsies
Toleransie, onttrekking: ↑ eetlus, lomerigheid, moegheid, depressie
Behandeling:
AD’e soms aangedui
Ondersteunende behandeling: beheer liggaamstemperatuur, beskerm teen konvulsies.

•    Flakka (α-Pyrrolidinopentiophenone) = Zombie drug
    Kokaïen
“Super speed”
Vry basis vorm “crack” word gerook
Euforie, selfversekerdheid, wakkerheid
Oordosis: fataal a.g.v. aritmieë, 
konvulsies, resp ↓
Kardiale toksisiteit: blokkade van NA heropname, LA eienskappe: konvulsies
potente vasokonstriktor: erge hipertensie, miokardiale infarkte en beroertes
Behandeling:
•    Geen spesifieke teengif
•    Onttrekking: d/s as amfetamien, AD’e soms aangedui.
Teratogeniese effekte