MARUCELLE MARAIS

Default profile image
----------

Blog #2

7 Mar 2021, 21:22 Publicly Viewable
  • Anterograde amnesie is die onvermoë on goed wat gebeur te onthou vir die tyd van die middel se werkingsduur. Middels wat anterograde amnesie kan veroorsaak is besodiasepiene.

 

  • BD’e verminder die tyd om aan slaap te raak en verhoog die totale
    slaaptyd 
    Verhoog duur van fase 2 NREM
    BD’e het ‘n klein verminderende effek op REM slaap
    Hoë dosisse verminder REM slaap.
    BD’e verminder die duur van fase 4 NREM
    Zolpidem verminder REM slaap, min effek op SWS
    Toleransie tov effekte op slaappatrone na 1 – 2 weke se gebruik van hipnotika

 

  • Barbiturate en Midasolam, Diasepam, Lorasepam.

 

  • Hoë dosisse barbiturate en sekere bensodiasepiene

 

  • BD middels inhibeer die polisinaptiese reflekse. By hoë dosisse word transmissie by die skeletale neuromuskulêre aansluiting onderdruk en dit lei tot verslapping van die spiere.

 

  • Respiratories: brongokonstruksie en oordosis kan lei tot respiratoriese onderdrukking.

Kardiovaskulêr: Kardiovaskulêre onderdrukking en stadiger hart klop.