MM SWART

Default profile image
MARISE SWART

Blog #7

12 Mar 2021, 14:05 Publicly Viewable

Marise Swart

31583229

BLOG #7

  • Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan?  Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?

Fenobarbitoon

Fenitoeien

Karbamasepien

Oxcarbazepine

Topiramaat

Onverwagse swangeskap kan voorkom wanneer hierdie middels saam anti elptiese middels gebruik word.

Veilige middels=Valproaat, lamotrigine, gabapentin, leviterasetam, vigabatrin.

  • Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?

-Neonate=stadiger metabolisme

-Baba en kinders=vinniger metabolisme as volwassenes

-Bejaardes=laer dosisse agv verlaagde nier en lewer funksie dws stadiger metabolisme.

  • In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?

1 Proteienbinding;Almal behalwe Gabapentin, Etosuksimied, Topiramaat

Toestande waar pt binding kan voorkom:chroniese nier versaking, lewersiektes, hipoalbumienemie, brandwonde, swangerskap, wanvoeding verplasende GM’s , ouderdom.

2 Ensieminduksie deur Fenobarbitoon, Karbamasepien, Fenitoien

Veral HIV pte.

3 Ensieminhibisie , valproaat verlaag die metabolisme van fenitoien febobarbitoon en lamotrigine.