Lavender olie word dikwels aanbeveel as n natuurlike angs middel. Dit word gebruik vir aromaterapie deur die limbiese sisteem, die deel van die brein wat emosies beheer, te beinvloed. Hierdie lavender olie kan direk op die vel aangewend word, en word selfs in ''roll-on'' vorm beskikbaar gestel vir noodgevalle.
Chamomile tee word gebruik as n alternatiewe, natuurlike middel vir insomnia. Dit word algemeen beskryf as n matige kalmeermiddel en slaap induseerder. Sy kalmerende effekte is as gevolg van sy antioksidant, genaamd Apigenin. Een koppie tee moet ongeveer 45 minute voor jy gaan slaap gedrink word.