Drie fenotiasiene subfamilies:
Fenotiasienderivate (chloorpromasien) : lae potensie, min EPS, erge sedasie, erge anticholinergiese effekte, posturale hipotensie, kardiotokisies
Piperasienderivate: hoe potensie, meer EPS, swak anticholinergiese effekte, minder sedasie, minder kardiovaskulere effekte
Tioxantene (flupentiksol): minder potent as fenotiasiene. Selfde as piperasienderivate.
Dopamien, Muskarinies, alfa, histamien, serotonien reseptore word veral deur tipiese antipsigotikums geblokkeer
Tipiese middels blokkeer D2 reseptore waar atipiese eerder 5HT2A blokkeer as DA2
Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte? D2
Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte? Wat is die rede? Piperasienderivate. Meer potente middel
A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte? Sterk alfa litiese effekte. Blokkeer alfa