DEONE MOCKE

Default profile image
----------

#BLOG13

26 Apr 2021, 16:10 Publicly Viewable

Litium ioon beinvloed CAMP, IP3, DAG 2de boodskappersisteme, Ig deur vermindering van verskeie ensieme is belangrik in die omskakeling en hersirkulasie van die membraanfosfoinositiede IP3 en DAG is belangrik in monoamiene en cholinergiese neurotransmissie. 

 

Terapeutiese indeks: 0.5 tot 1.5mM

 

Litium monoterapie vir bipolere versteuringe.  

Kombinasie terapie met Litium: valproaat, karbamasepien, risperidoon en haloperidol vir psigiatriese simptome. klonasepam , lorasepam as gemoedstabiliseerders. 

 

Dehidrasie diuretika NSAIM’s ACEI’s Fluoksetien kan lithium vlakke verhoog

Teensuur middels teofillien kaffeine verhoog renale uitskeiding van litium 

Neurotoksies kombinasie met karbamasepien en calsium blokkers, lorsartan, metieldopa, metronidasool, fenitoien. 

Tradisionele APM’s vererger EPS in kombinasie et litium

 

Newe effekte met litium toksiteit

Tremore 

sedasie 

ataksie 

afasie 

spierswakheid 

moegheid 

Polidpsie

 poliurie 

nokturie 

nefrogene diabetes insipidus 

tiroiedvergroting 

leukositose 

edeem 

massa toename 

aknee 

alopesie 

seksuele disfunksie 

 

Die gebruik van litium tydens swangerskap kan veroorsaak dat die baba se hartjie nie volledig ontwikkel nie. 

 

Litium word ook gebruik vir major depressie behandeling, skisofrenie,  gemoedstabiliseerder.

 

 

Die vlakke van die litium was korrek maar met die gebruik van indometasien kan dit lei tot renale vasokonstruksie en n afname in renale uitskeiding wat n risiko het vir n fatale litium toksiteit. Die verhoogde hoeveelheid litium kan daartoe lei dat n gewigstoename voorkom. Die gebruik van die waterpil veroorsaak ook dat litium opruiming vertraag word. Te veel litium kan lei tot moegheid naarheid en tremore.