HANNES NIEUWOUDT

Default profile image
----------

Blog #7

5 May 2021, 16:17 Publicly Viewable

1) Geneesmiddels wat die aktwiteit van voorbehoed middels affekteer:

Fenobarbitoon

Fenetoien

Karbamasepien

Topiromaat

bogenoemde geneesmiddels verlaag die effektiwiteit van orale kontrasepsie deur die metabolisme daarvan te versnel.

Geneesmiddels veilig om te gebruik tydens die neem van orale kontrasepsie;

Valproaat

Lamotrogien

Gabapentin

Leviterasepam

Vigabatrin

2) Ja, Lamotrigen en Valproaat serum vlakke word verlaag indien dit saam met orale kontrasepsie geneem word.

3) Neonate se metabolisme is stadiger daarom moet die dosis van die middel verlaag word

Babas en kinders se metabolisme is weer vinniger as volwassenes daarom moet die dosisse verhoog word

Geriatriese pasiente se dosis moet verlaag word.

4) Pasiente met lewer disfunksie en as geneesmiddels deur die lewer gemetaboliseer word.