Blog#12
Stel m.b.v. jou handboeke ‘n klassifikasie op van die middels wat as antidepressante gebruik word.
TAD |
MAOI’s |
SSRI’s |
SNRI’s |
SNRI’s |
Tetra en Unisikliese |
|
Tersiere Amitriptilien Imipramine Trimipramien Chloorimipramien Dotiepien Butriptilien
|
Sekondere Notriptillien Desimipramien Lofepramien |
Selektiewe MAO-B Rasagilien Selegilien Deprenil
Non-selektiewe Tranielsipromien
Selektiewe MAO-A Moklobemied |
Fluoksetien Paroksetien Fluvokamien Sentralien Sitalopram Esitalopram |
Venalfaksien Duloxetine |
Reboksetien |
Tetrasikliese Mianserien Mitrasepien Amoksapein Maprotilien
Unisikliese Bupropioon
|
Meeste van die middels verhoog seretonien en NA konsentrasies by sentrale sinapse
14-21 dae, Antidepressante teiken ons DNA, veral die gene wat vir die serotonien vervoerder kodeer.
Dit maak hierdie gene minder aktief, dus is minder serotonien-vervoermolekules in die brein beskikbaar.
|
TAD |
SSRIs |
Effektiwiteit |
Kliniese effektiwiteit is dieselfde vir alle middels |
Kliniese effektiwiteit is dieselfde vir alle middels |
Newe effekte |
Sedasie, anti-cholinergiese effekte, kinidienagtige effekte wat hart geleiding blok en dissritmiee kan veroorsaak. |
Insomnia, tremore, svk-steurnisse, hoofpyn, veerlaagde libido, seksuele disfunksie, angs, EPS. |
Veiligheid |
Minder veilig |
Eerste keuse middels |
Dit is ʼn noradrenrgiese en spesifieke serotonien middel. Dit blok alfa 2 reseptore en bevorder NA (outoreseptor) en bevorder ook serotonien vrystelling (heteroreseptor).
Blokkeer beide NA en serotonien se heropname, egter meer potent vir serotonien as vir NA. Lae affiniteit vir H1 ,M en alfa 1 reseptore. Ook ʼn swak dopamien heropname inhibeerder.
Dit is ʼn serotonien 2C antagonis, en ʼn MT1 en MT2 reseptor agonis.