LENÉ Badenhorst

Default profile image
----------

Lene Badenhorst 31603297 #12

26 May 2021, 18:14 Publicly Viewable

Blog#12

Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:

  • Stel m.b.v. jou handboeke ‘n klassifikasie op van die middels wat as antidepressante gebruik word.

Amtriptilien

Imipramine

Trimipramine

Chloorimipramien

Dotiepien

Butriptilien

Nortriptilien

Lofepramien

Desimipramien

Tranielsipromien

Moklobemied

Fluoksetien

Paroksetien

Fluvoksamien

Sertraline

Sitalopram

Esitalopram

Venlafaksien

Duloxetine

Reboksetien

Mianserien

Mitrasepien

Amoxapine

Maprotiline

Bupropion

Trasodoon

Vortioksetien

Agomelatine

  • Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?

Verhoog serotonien en NA konsentrasies

  • Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn?  Wat is die rede hiervoor?

6-8 weke. Dit vat ‘n rukkie vir die onderdrukking van die gene wat kodeer vir vir die transporter wat ‘n effek het op seretonien.

  • Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar t.o.v.:
  • Effektiwiteit

Min of meer ewe effektief

  • Newe-effekte

SSRI’s het ‘n beter newe effek profile. TAD het baie newe effekte soos sedasie, tremore, insomnia, anticholienergies, hipotensie, disritmiee, psigoses, manie, konvulsies, massatoenam, seksuele steurnisse.

SSRI’s se newe effekte sluit in insomnia, tremore, SVK steurnisse, hoofpyn, verlaagde libido, seksuele disfunksie, angs, EPS (naalde en spelde), ONTREKKINGSINDROOM.

  • Veiligheid

SSRI’s is veiliger in akute oordosis, dit verlaag wel aptyt so kan dus veroorsaak dat pasient gewig verloor en is dus ‘n risiko vir onder gewig pasiente.

TAD se oordosis kan fatal wees. 10x die dosering kan fatal wees en kan dus nie vir ‘n pasient die volle maand se voorskrif gee nie. Kardiovaskulere toksisiteit is die mees algemene oorsaak van sterftes.

  • Hoe werk mirtasepien?

Outoreseptor stimilasie – verlaag vrystelling van die oordragstowwe uit daardie spesifieke neuron maw verlaging in vrystelling van NA.

Alfa 2 heteroreseptor – stimulasie en blockade het selfde effekte tot gevolg. Blokering van alfa 2 reseptore op 5-HT neuron, verhoog vrysstelling van 5-HT asook die vrystelling van NA uit noradrengerigiese neuron.

  • Hoe werk venlafaksien?

Blokkeer beide 5-HT en NA heropname, meer potent vir 5-HT as vir NA. Lae affiniteit vir H1, EN a1 reseptore. Ook ‘n swak dopamine heropname inhibeerder

  • Hoe werk agomelatien?

MT1 en MT2 agonis en 5-HT2c antagonis.