#BLOG 12 : ANTIDEPRESSANTE
Middel Klassifikasie : |
Anti-depressante : |
MVW : |
RX : |
NE : |
KI/RISIKO : |
Trisikliese Antidepressante |
Amitriptillien Imipramien Trimipramien Chloorimipramien Dotiepien Butriptilien |
Heropname remmers 5-HT heropname remming > NA heropname remming. |
Depressie Angs Enuresis - Onwillekeurige urinering, OCD (Trimipramien), Kroniese pyn (Amitriptillien). |
Anti-cholinergiese effekte, sedasie, gewigstoename, arritmiee, konvulsies in oordosis |
CYP induseerders en inhibeerders. |
Sekondêre amiene |
Nortriptilien Desimipramien Lofepramien |
Heropname NA heropname remming > 5-HT heropname remming. |
Behandeling van depressie (major). |
|
|
Mono amien oksidase Inhibeerders |
Tranielsipromien Moklobemied Fenielsien Isokarboksasied Selegien Moklobemied |
* Non selektiewe MAOI. Omkeerbare inhibering van monoamine oksidase ensieme, en veroorsaak dus ‘n verhoging in NA, Adrenalien , 5-HT, DA en tiramien in die brein en perifere stelsel. * Selektiewe MAO-A omkeerbare inhibeerder. Lei tot ‘n verhoging in die [ NA, Adrenaline en 5-HT ]. |
*Atipiese depressive, depressie wat nie op enige ander terapie reageer nie, fobiee en angsversteurings. * Major depressiewe versteuring en sosiale angs versteurings |
*Kaasreaksies – Hipertensiewe krisis en erge hoofpyn. *Slaap versteurings, hoofpyn SVK versteurings, maniese episodes |
|
Selektiewe Serotonien Heropname Inhibeerders |
Fluoksetien Paroksetien Fluvoksamien Sertralien Sitalopram Esitalopram |
|
|
Fluoksetien (Prozac®) – MDV, bulimia nervosa, OCD, paniek versteurings en algemene angsversteurings asook as ‘n impulse control disorders. Paroksetien (Aropax®) – MDV, angs versteurings. Fluvoksamien (Luvox®) – Depressiewe versteurings, OCD Sertralien (Zoloft®) - MDV, angs versteurings. Sitalopram (Cipramil®) – MDV, Angs versteurings ( paniek versteurings, OCD), Algemene angs versteuring, sosiale angs versteurings. Esitalopram (Cipralex®) – MDV, paniek versteurings, algeme angs versteurings, sosiale angs versteuring en OCD. |
|
Serotonien en Noradrenalien heropname inhibeerders |
Venalafaksien Desvenlafaksien Duloksetien Levomilnacipram Milnacipran |
* V Blokkeer beide 5-HT en NA heropname, meer potent vir 5-HT as vir NA. Lae affinitiet vir H1, M en 1 reseptore. Ook ‘n swak dopamien heropname inhibeerder. * D Blokkeer beide 5-HT en NA heropname, meer potent vir 5-HT as vir NA. Swak dopamien heropname inhibeerder. Geen affiniteit vir histamine, dopamien, muskariene of adrenergiese reseptore nie |
MDV, depressive geassosieer met angs, algemene en sosiale angs versteurings. MDV, Diabetiese periferale neuropatiese pyn, fibromyalgia, algemene angs versteurings, kroniese musculoskeletale pyn asook vasomotoriese simptome van menopause (Hot flashes).
|
Anticholinergiese effekte, sedasie, hipertensie. Hepatotoksies |
|
Selektiewe Noradrenalien Heropname inhibeerders |
Reboksetien |
Blok die heropname van NA, en het geen affiniteit vir enige neurotransmitters reseptore nie. |
Major depressiewe versteuring. - Nie kardiotoksies- |
|
|
Tetrasikliese en Unisikliese AD’s |
Maprotilien Mirtasapien Amoksapien Mianserien Bupropioon Vilazodoon |
*mia Blok presinaptiese 2 reseptore en verhoog [ NA ] . Blokeer ook 5-HT2A, 5-HT3 reseptore in dele van die brein – Minder as mitrasepien. Min tot geen sentrale anticholinergiese aktwiteit. Blok ook H1 en 1 reseptore. *mir Noradrenergies en spesifieke serotonien middel. Blok inhibitoriese 2 reseptore, bevorder beide NA (outoreseptore) en 5-HT vrystelling (heteroreseptore). *bup Swak heropname inhibeerder van 5-HT en DA. Dit is ‘n opwekkende middel (strukuur soos amfetamien) |
*Major depressive
*bup major depressiewe versteurings en nikotienontrekking (lae dosisse – Rem DA heropname, DA speel ‘n NB rol in die belonging paaie van die brein. |
*mia Sedasie, bloedafwykings (agranulositose), gewigstoename, maniese episodes en verlaag drempelwaarde van konvulsies. *mit Sedasie, droe mond, konstipasie, gewigstoename, naarheid, tremore, verhoogde sweet.
*bup Sedasie, droe mond, konstipasie, gewigstoename, naarheid, tremore, verhoogde sweet. |
|
Serotonien reseptor moduleerders |
Trasodoon Nefasodoon Vortioksetien |
‘n 5-HT2 antagonis. (Swak SSRI en 2 blokerende effekte. Blok ook H1 en α1.
|
|
|
|
|
TAD’S |
SSRI’S |
Effektiwiteit |
Verhoog dosis stelselmatig tot by minimum effektiewe dosis |
Begin dadelik met volledige dosis |
Newe-effkete |
Anticholinergiese effekte (droeë mond, konstipasie, urien retensie, dowwe visie, verwarring) Ortostatiese hipotensie Sedasie Massa toename Seksuele disfunksie Disritmieë |
SVK steurnisse Seksuele disfunksie Hoofpyn Insomnia en hipersomnia Liggaam massa toename Verlaging in persoon se libido
|
Veiligheid |
TAD oordosis baie gevaarliker as SSRI oordosis TAD oordosis kan die volgende veroorsaak:
|
TAD oordosis is baie gevaarliker as SSRI oordosis |