LE 12 : Geneesmiddelafhanklikheid BLOG
Fensiklidien
LSD
Meskalien
MVW: Stimuleer nie DA vrystelling nie. Verhoog glutamaat vrystelling in die korteks, en bevorder dus eksitatoriese insette via presinaptiese 5-HT2A reseptore in die thalamus.
Fensiklidien “Angel dust”, PCP
Nie afhanklikhied en verslawing nie – Geen gevoel van welsyn of euforie nie.
Aanhoudende gebruik kan lei tot toleransie.
Psigose
Belemmerde oordeelsvermoë en roekelos gedrag
Oordosis : Nistagmus – onwillekeurige ritmiese beweging van die oë – stadig na een rigting en dan vinnig in ander rigting; erge hipertensie, konvulsies, mind- revealing.
Ook somatiese effekte: naarheid, swakheid, parestesieë
Paniekreaksies, “bad trips”
Behandel pasiënt met parenterale BD’s om konvulsies te voorkom
Verminder die antipsigotiese behandeling/ anticholinergiese middels stadig en behandelin die pasiënt met physostigmine salicylate.