Nicole Badenhorst
25124528
1. Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
2. Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?
Effekte van hallusinogeniese middels (persepsie simptome - kleur en vorm distorsie, psigose-soort manifestasies, somatiese simptome) |
Kliniese beeld van ’n pasiënt met die gebruik van hallusinogeniese middels (gewysigde kognitiewe status en agitasie) |
Vesteurde vissie |
Moegheid en aftrane |
Braking |
Bloedlopende oë |
Swakheid en tremore |
Slegte vel toon |
Euforie |
Gedragsveranderinge |
Duitsligheid en slaaploosheid |
Te kort aan energie |
Para-estesie |
Swak prestasie |
3. Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?
Die simptome wat sigbaar sou wees met so oordosering, is naamlik konvulsies, erge hipertensie asook nistagmutus (onwillekeurige ritmiese bewegings van die oë, stadig in een rigting, vining na ander).
’n Bensodiasepien (fenobarbitoon en diasepam) word gegee vir pasiënt wat oorgedoseer het op LSD, om hulle te kalmeer, asook om die agitasie te verminder en om die operasie van die sentrale senuwee stelsel te normaliseer. Vir konvulsies word anti-epileptiese middels geadministreer. Chloorpromasien kan gegee word om die hallusinogene te elimineer en om die bewussyn van die pasiënt terug te bring. Vir braking en naarheid kan anti-emetiese middels soos metoklopramied gegee word. Ondersteunde sorg en rehabilitasie moet oorweeg word.
4. Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?
Physostigmine salicylate, is ’n omkeerbare cholienesterase inhibeerder wat gegee kan word vir die toksisiteit. Vir agitasie kan ’n bensodiasepien gegee word. Indien daar hipotensie ontstaan kan IV. vloeistof gegee word. (Soms geaktiveerde koolstof).
Bronnelys
Bateman, H., Hillmore R., Jackson D., Lusznat S., McAdam K., & Regan C. 2004. Dictionary of Medical Terms. 4th ed. London.: A & C Black. p. 481.
Brand, L. 2021. FKLG 312: Leergedeelte 12.5 (PowerPoint Presentation). https://efundi.nwu.ac.za/access/lessonbuilder/item/6351172/group/dd46f2da-d3be-402e-9ba7-2c5955cedd9d/Afrikaanse%20skyfies/Afrikaanse%20skyfies%202021/LE12.pdf Datum van toegang: 11 Junie 2021.
Katzung, B.G. ed. 2015. Basic & Clinical Pharmacology, 13th ed. New York: McGraw-Hill. p. 1203.