Watter anti-epileptiese middels beinvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan? Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?
Die Pil wword vinniger gemetaboliseer en die effektiwiteit word beinvloed.
Onbeplande swangerskap ontstaan.
Daar is wel veiliger middels om te gebruik tydens gebruik van die pil : Valproata, Lamotigien, Gabapentin, Leviterasetam en Vigabatrin
Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beinvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?
Neonate=stadiger metabolisme - laer dosisse ontvang, omdat hulle metabolisme nog nie ten volle ontwikkel het nie & toksiese vlakke bereik kan word indien dit nie korrek beheer word nie.
Baba’s en kinders = vinniger metabolisme as volwassenes - baie hoë dosisse gegee, om nie slegs subterapeutiese vlakke in die liggaam te bereik nie.
Bejaardes = stadiger metabolisme en moet dus laer dosisse ontvang.
Die rede hiervoor is om toksisiteit te voorkom, aangesien die middel stadig afgebreek word en daar dus ‘n groter konsentrasie in die liggaam teenwoordig sal wees.
In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?