MARCELLE JACOBS

Default profile image
MARCELLE JACOBS

Blog #8 (31772692)

15 Mar 2021, 14:21 Publicly Viewable
  1. Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.

Stelsel:

Effek:

Uitsonderings:

SSS

  • Vinnige gladde induksie, stadium II afwesig.
  • ↑ serebrale bloedvloei
  • ↑ intrakraniale druk

Enfluraan

Konvulsies

Isofluraan

Vinniger induksie en herstel as met halotaan.

Desfluraan

Nog vinniger induksie en herstel as met isofluraan, ↑ serebrale bloedvloei en intrakraniale druk

Laggas-N2O

Swak anestetikum, potente analgetikum, amnesie

KVS

  • Verlaag BD, miokardium is gesensitiseerd vir die aritmogene effekte van katesjolamiene

Enfluraan

Geen sensitisasie van die miokardium, minder ↓ ashalotaan.

Isofluraan

Minder ↓ as halotaan en enfluraan.

Geen sensitisasie van die miokardium nie

Desfluraan

Minder ↓ as halotaan en enfluraan

Laggas-N2O

Geen effek

Respiratories

  • Geen saliva, brongiale sekresies of hoes

Enfluraan

Meer↓ as Halotaan

Isofluraan

Potente ↓ effek.

Versterk agv potente skeletspierverslappende effek

Desfluraan

Sterk reuk, irriterend op lugweg, indien as induksiemiddel → hoes, kortasem en laringospasma

Laggas-N2O

Suiwer N2O → hipoksie, meng altyd met O2 of lug. Herstelfase: N2O vinnige diffusie van bloed na alveoli, ↓ O2 druk, → hipoksie

Lewer

Hepatotoksies

Uterus

  • ↓ spierkontraksies, → eksterne draaiing van baba

  1. Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.
  • Hoë oplosbaarheid in die bloed en brein lei tot stadige eliminasie van die anestesie middels en herstel neem dan sodoende langer.
  • Indien blootstelling te lank duur kan akkumulasie plaasvind en toksisiteite kan voorkom.