Belangrikste effek op verskillende stelsels met uitsonderings:
Stelsel |
Halotaan |
Enfluraan |
Isofluraan |
Desfluraan |
Sevofluraan |
N2O (Laggas) |
Sentrale senuwee stelsel |
Vinnige gladde induksie, verhoogde serebrale bloedvloei en verhoogde interkraniale druk, stadium 2 is dus ook afwesig. |
Daar kom ‘n vinnige, gladde induksie voor.
Uitsondering: Epilepsie, as gevolg van konvulsies wat kan voorkom. |
Het ‘n vinniger induksie en herstel tempo as Halotaan.
Uitsondering: Nie gebruik by pasiënte wat spontaan moet asemhaal nie. |
Vinniger induksie en herstel as Isofluraan. Verhoog serebrale bloedvloei sowel as interkraniale druk. |
Vinniger induksie en herstel as Isofluraan. Verhoog serebrale bloedvloei sowel as interkraniale druk. |
Swak anestesie, maar potente analgetikum. Kan amnesie veroorsaak. |
Kardiovaskulêr |
Verlaagde bloeddruk en sensitiseer dus die miokardium vir aritomogene effekte van katesjolamiene. |
Daar vind nie sensitisering van die miokardium plaas nie. |
Minder onderdrukking as Halotaan en Enfluraan. Geen sensitisering van die miokardium. |
Minder onderdrukkend as Halotaan en Enfluraan. |
Minder onderdrukkend as Halotaan en Enfluraan. |
Geen effek. |
Respiratories |
Daar is dus geen speeksel of brongiale sekresies nie, en ook nie ‘n hoes nie.
|
Meer onderdrukking as Halotaan. |
Groot onderdrukkende effek. Het ‘n skeletspierverslappende effek en dus versterk die geneesmiddel. |
Het ‘n skerp reuk, irriteer die lugweë en as dit as induksiemiddel gebruik word kan hoes, asemnood en laringospama voorkom. |
Minder irriterend in lugweë |
Hipoksie. Geen skeletspier- verslapping.
|
Niere |
Verlaag glomerulêre filtrasie, sowel as urien vloei. |

Lewer |
Hepatotoksisiteit kan voorkom. |
|
|
|
|
|
Uterus |
Verlaag spierkontraksie, dus kan daar eksterne draaiing van die baba gebeur. |
|
|
|
|
|
Belangrikste toksiese effekte van inhalasiemiddels: