AED's wat die Pil beïnvloed:
Die bogenoemde middels verlaag die Pil se effektiwiteit en kan dus lei tot ongewensde swangerskappe.
Middels wat veilig is om saam met die Pil te gee:
Neonate het stadige metabolisme en dit moet ingedagte gehou word omdat AED's so klein terapeutiese venster het. Dosisse moet dus aangepas word. Keuse middel is fenobarbitoon.
Babas en kinders se metabolisme is vinniger as die van volwassenes en die dosisse moet ook dus aangepas word.
Bejaardes se metabolismer is stadiger en lewer en nier funksie is ook gewoonlik nie meer optimaal nie so dosisse moet aangepas word.
Fenitoien. Plasmabloedvlakmonitering moet hier gedoen word omdat fenotoien zero orde kinetika volg by bloedvlakke wat hoër is as 10mg/ml. Die tempo waarteen die gm uitgeskei word bly konstant ongeag die konsentrasie van die gm.