Blog #8
Stel vir jou 'n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelse (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, en ook die uitsonderings aandui. Die tabel is belangrik as jy die keuse van middels kom.
Inhalasie: |
KVS: |
SSS: |
Respirasie: |
Niere, Lewer en Uterus: |
Halotaan |
↓BP. Miokardium word gesensiteer. |
Serebrale bloedvloei. ↑Intrakraniale druk. Vining, gladde induksie. Stadium II is afwesig. |
Geen speeksel-brongiale sekresie of hoes. |
Uterus: ↓Spierkontraksie (Eksterne draaiing van baba). Lewer: Hepatotoksies (deur lewer gemetaboliseer). |
Enfluraan |
Minder BP verlanging as Halotaan. |
Vining, gladde induksie, soms konvulsies. |
Meer verlaging as Halotaan |
|
Isofluraan |
Minder BP verlanging as Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie. Vinniger herstel. |
Sterk /Potente onderdrukkende effek. |
|
Sevofluraan |
Minder BP verlanging teenoor Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie en herstel as Isofluraan. ↑Serebrale bloedvloei. ↑Intrakraniale druk.
|
Minder irriterend in lugweë as Desfluraan. |
|
Desfluraan |
Minder BP verlanging teenoor Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie en Herstel as Isofluraan. ↑Serebrale bloedvloei. ↑Intrakraniale druk.
|
Potente reuk. Irriterend in lugweë. Hoes. Asemnood Laringosasma. Vermy as induksiemiddel |
|
N20 (Stikstofmonoksied) |
Geen effek. |
Swak anestesie. Amnesia. Sterk/ Potente analgetikum. |
Suiwer N20 kan suurstof tekort veroorsaak = Hipoksie. |
|
Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels: