MELANIE MARÈ

Default profile image
----------

Blog #8

17 Apr 2021, 11:28 Publicly Viewable

 

  SSS KVS RESPIRATORIES ANDER
HALOTAAN Gladde induksie, verhoog serebrale bloedvloei & intrakraniale druk Bradikardie en verlaag bloeddruk, versigtig by hartdefekte. Sentifiseer myocardium vir arrtimiese effekte van katasolamiene (NA, Dopamiene en Adrenalien) Nie irreterend

Verlaag spierkontraksies in Uterus (draai van baba), lewer metabolisme - versigtig by lewer probleme

Hepatotoksies (raar& onvoorspelbaar)

ENFLURAAN Gladde induksie, gee aanleiding tot elektriese ontlading (nie vir epilepsie pasiente nie) Verlaag BP (maar minder as Halotaan) Meer verlaging as Halotaan  
ISOFLURAAN Vinniger induksie en herstel as Halotaan Verlaag BP (minder as Halotaan & Enfluraan) Potente onderdrukkende effek, sterk spierverslappende effekt - versigtig by respiratoriese defekte  
DESFLURAAN Verhoog serebrale bloedvloei en intrakraniale druk Verlaag BP (minder as Halotaan & Enfluraan) Skerp reuk wat irretasie veroorsaak - veroorsaak hoes, asemnood en laringospasma (nie vir induksie nie, 'n add-on vir later)  
SEVOFLURAAN Verhoog serebrale bloedvloei en intrakraniale druk Verlaag BP (minder as Halotaan & Enfluraan) Minder irretrend as Desfluraan Stimuleer nie-depolariserende skeletspierverslapping effekte, Lewer metabolisasie en chemies onstabiel _ versigtig by lewer probleme
N20 Swak anesteties, potente analgetikum en amnesia effekte Geen Meng altyd met suurstof om hipoksie te voorkom  

Toksiese effekte van inhalasie middels:

  • Hepatotoksies
  • Hipoksie
  • Nephrotoksies
  • Hipotermie

 

Brand, L. 2021. General Anesthetics. Study Unit 5 [PowerPoint Presentation]. Unpublished Lecture Notes on eFundi.  FKLG 312. Potchefstroom:NWU