Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui. Die tabel is
belangrik as jy by die keuse van middels kom.
|
Halotaan |
Enfluraan |
Isofluraan |
Desfluraan |
Sevofluraan |
N2O gas |
KVS |
|
|
|
Minder onderdruk |
Soortgelyke effekte |
Geen |
SSS |
|
|
Vinniger induksie en herstel as Halotaan |
|
Induksie en instandhouding Spierverslapper |
|
Respiratories |
|
Minder onderdruk as halotaan |
|
|
Minder irriterend op lugweg |
|
Lewer |
Hepatotoksies |
|
|
|
|
|
Uterus |
Verlaagde spierkontraksies, lei tot eksterne draaiing van baba |
|
|
|
|
|
Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.
Ander newe effekte:
Katzung, B.G., 2018. Basic & Clinical Pharmacology. 14th ed. United States of America: McGraw-Hill Education.
Brand, L. 2021. General Anesthetics. Study Unit 5 [PowerPoint Presentation]. Unpublished lecture notes on eFundi, FKLG 312. Potchefstroom, NWU.