Marise Swart
BLOG #14
Opioiedagoniste |
STERK-morfien, hidromorfoon, metadoon, petidien, fentanyl, sufentaniel, alfentaniel, remifentaniel MATIG-idrokodoon, oksikodoon SWAK-kodeien |
Opioiedagonis/antagonis |
Buprenorfien, pentasosien, nalbufien, butorfanol |
Ander middels |
Tramadol, tapentadol |
Opioiedantagoniste |
Nalaksoon, natltreksoon, nalmefeen |
Kombinasie |
Oksikodoon en naloksoon |
1SPINALE ANALGESIE-stimulasie van die mu1, delta en kappa R’e in die rugmurg verlaag die vrystelling van Substans P in die stygende analgetiese spinotalamiese baan
2SUPRASPINALE ANALGESIE-mu1 stimulasie in peri-akwaduktale grysstof PAG aktiveer dalende analgetiese baan
3LIMBIESE STELSEL-stimulasie van die mu R’e in limbiese stelsel verlaag die emosionele reaksie op pyn wat verdere verligting meebring.
Morfien wat n volle agonis is het reeds respiratoriese onderdrukkende effekte by konvensionele analgetiese dosisse.
Respiratoriese onderdrukking ontstaan deur die mu2 delta agonisme wat die gevoeligheid van die respiratoriese sentra vir CO2 onderdruk.Dit veroorsaak verlaagde temperatoor, verlaagde minuutvolume en verlaagde reelmatigheid.
Mu R stimulasie is verantwoordelik vir die euforiese en fisiese afhanklikheidseienskappe van Morfien.
Verlaag maag lediging-24 h
Beinvloed GM absorpsie