BLOG #7
Anti-eleptiese middels wat die pil se metabolisme beinvloed is:
Die middels verminder die effektiwiteit van die orale voorbehoedpil. Dit lei tot verhoogde swangerskappe en die moontlikheid van teratogene effekte by hierdie swangerskappe.
Middels wat veilig is tydens die neem van die pil is:
Kan orale voorbehoedmiddels ook die effektiwiteit van die anti-epileptiese middels beïnvloed?
Neonate het 'n stadiger metabolisme en behoort dus laer dosisse te kry, omrede die middels stadiger gemetaboliseer word. Babas en kinders het n vinniger metabolisme as volwassenes en behoort hoër dosisse te kry. Volwassenes neem normale dosisse, omrede hul n normale metabolisme het. Laer dosisse benodig vir geriatriese pasiënte as gevolg van n stadiger metabolisme en verminderde nierfunksie.