BLOG #8
Inhalasie: |
KVS: |
SSS: |
Respirasie: |
Niere, Lewer en Uterus: |
Halotaan |
Verlaag BP. Miokardium sal gesensiteer word. |
Beinvloed serebrale bloedvloei. Verhoog die intrakraniale druk. Vininge, gladde induksie. Stadium II is egter afwesig. |
Afwesigheid van speeksel-brongiale sekresie en hoes. |
Uterus: Verlaag spierkontraksiesLei tot eksterne draaiing van die baba. Lewer: Hepatotoksisiteit. Halotaan word deur die lewer gemetaboliseer. |
Enfluraan |
Het minder BP verlaging as Halotaan. |
Vininge, gladde induksie, soms ook konvulsies. |
Meer respiratoriese verlaging as Halotaan |
|
Isofluraan |
Verlaag BP minder as Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie. Vinniger herstel. |
Het n sterk/ potente onderdrukkende effek. |
|
Sevofluraan |
Verlaag BP minder teenoor Halotaan en Enfluraan. |
Het n vinniger induksie en herstel tot gevolg as wat Isofluraan het. Serebrale bloedvloei verhoog. Intrakraniale druk verhoog. |
Is minder irriterend in die lugweë as wat Desfluraan is. |
|
Desfluraan |
Verlaag BP minder as Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie en herstel as wat Isofluraan het. Serebrale bloedvloei verhoog. Intrakraniale druk verhoog. |
Het n potente reuk. Irriteer die lugweë. Hoes tot evolg. Lei tot asemnood Laringosasma. Vermy as gebruik as n induksie middel |
|
N20 (Stikstofmonoksied) |
Geen effek. |
Swak anestesie. Amnesia. Is n sterk/ potente analgetikum. |
Suiwer N20 kan n suurstof tekort veroorsaak naamlik Hipoksie. |