LETITIA PRINSLOO

Default profile image
N/A SWANEPOEL

BLOG #9

26 Apr 2021, 13:14 Publicly Viewable

BLOG #9

  1. Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
    1. Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels: Gemielineerde kleiner vesels sal makliker geblokkeer word as groter ongemielineerde (groter) vesels.
    2. Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei: Impuls geleidende dorsale senuwees is meer sensitief vir blokkering as wat druk/ tassenuwees is. Dorsale senuwees sal dus makliker geinhibeer word.
  1. Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.
    1. Hart: Klas 1 anti-aritmiese middels soos Lidokaïen wat Natrium kanale in die hart blokkeer. Veroorsaak dat die aksie potensiaal verkort en die refraktere periode verleng word.
    2. Skeletspier: Het n swak blokkerende effek en geen kliniese toepassing nie.
  1. Waarop berus die keuse van ‘n LA?
    1. Die kliniese gebruik
    2. Die aantal tyd benodig
  1. Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

4.1 CO2 sal die lokale anestetika se aanvang van werking versnel.

  1. Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?
    1. Bensokaïene
    2. Oksibuprokaïene
    3. Kokaïene