R DU TOIT
----------
Blog 11
10 May 2021, 22:52
Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?
Alifatiese syketting
Chloorpromasien
Lae potensie en min ekstrapirimidale steurnisse
Piperidien syketting
perisiasien
Piperasien syketting
Flufenasien
Hoë potensie met meer EPS
Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?
Mesolimbiese dopamien 2 reseptore
Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?
Atipiese middels blokkeer ook serotonien 2A en tree ook op as ‘n inverse agonis op serotonien 2A en 2C
Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?
Dopamien 2 reseptore
Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte? Wat is die rede?
Piperasien derivate soos perfenasien, omdat die middel baie potent is
A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?
Alfa 1 reseptore