1. Stel vir jouself 'n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui. Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.
Stelsel |
Halotaan |
Enfluraan |
Isofluraan |
Desfluraan |
Sevofluraan |
N2O |
KVS |
Sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van katesjolamiene. ↓ bloeddruk |
Nie sensitisering van miokardium. Minder ↓ van bloeddruk as by halotaan. |
Nie sensitisering van miokardium. Minder bloeddruk ↓ as halotaan en enfluraan. |
Minder bloeddruk ↓ as halotaan en enfluraan. |
|
Geen effek |
SSS |
Vinnige gladde induksie, Stadium 2 is afwesig. ↑ serebrale bloedvloei. ↑ intrakraniale druk. |
Vinnige gladde induksie. Konvulsies soms gepresenteer. |
Vinniger induksie en herstel as halotaan. |
↑ serebrale bloedvloei ↑intrakraniale druk. Vinniger induksie en herstel as isofluraan |
|
Amnesie, Swak anestetikum, Potente analgetikum |
Respirasie |
Geen speeksel-brongiale sekresies. Geen hoes. |
Meer ↓ as halotaan. |
Potente onderdrukkende effek versterk, a.g.v. potente skeletspierverslappende effek. |
Sker reuk, irriterend vir lugweë. As induksiemiddel: veroorsaak hoes, asemnood en laringospasma. |
Effekte soortgelyk aan Desfluraan, maar minder irriterend vir lugweë. |
Suiwer N2O lei tot hipoksie. Gee NO2 saam met O2 of lug. N2O het vinnige diffusie uit bloed na alveoli. |
Niere |
|
|
|
|
|
|
Lewer |
Hepatotoksies Word deur die lewer gemetaboliseer. |
|
|
|
|
|
Uterus |
↓ spierkontraksie. Veroorsaak eksterne draaiing van baba. |
|
|
|
|
|
Uitsonderings |
Kan aanleiding gee tot aritmie. |
Kan konvulsies presenteer. |
Nie gebruik by pasiënte wat spontaan moet asemhaal nie. |
|
|
Geen skeletspierverslapping |
2. Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.