ZANITA LOUW

Default profile image
----------

Blog#13

31 May 2021, 12:41 Publicly Viewable

Berei ‘n kort “lesing” voor, van nie langer as 5 minute (200 woorde) nie, waarin jy vir ‘n kliënt moet verduidelik wat pyn is, wat dit kan veroorsaak, hoekom verskillende mense pyn verskillend ervaar en wat algemeen belangrike beginsels van pynhantering en verwysing behels. Die bogenoemde twee videos sal ook van hulp wees.

 

Pyn is n onaangename en emosionele ervaring wat gepaardgaan met werklike of potensiele weefselskade. Persepsie van pyn word beinvloed deur cie pasient se gemoedstoestand. Daar kan akute en chroniese pyn voorkom. Akute pyn is n pyn wat baie vinnig voorkom, gewoonlik skade vanaf n besering en duur n kort tyd. Chronies is n stadige pyn en is as gevolg van die veranderinge wat plaasvind in die senuwees. Pyn volg n neuropatiese pad vanaf die stimuli na die brein en weer terug vir respons.