SONE HUMAN

Default profile image
----------

#Blog 11

19 Jun 2021, 09:23 Publicly Viewable

1) Alifatiese (Chlorpromasien) & Piperidien (Periciazine) sykettings:

Minder potent, het minder EPS effekte, het minder afiniteit vir D2 reseptore, sedatief en is meer geneig tot gewigstoename. Het meer anticholinergiese-, alfalitiese- en sentralesenuweestelsel onderdrukkende effekte.

Piperazine (Fluphenazine) syketting:

Is meer potent as die eerste 2 groepe, maar het meer EPS effekte, maar minder alfalitiese en anticholinergiese effekte en is minder kariotoksies.

2)Blokkeer die mesolimbiese D2-reseptore.

3)Tipiese middels het 'n hoer affiniteit vir D2-R en is minder potent. Atipiese middels het 'n hoer affiniteit vir 5-HT2-R en minder vir D2-R.

4) 5-HT2 reseptore.

5) Bv. Ziprasidone, Risperidone en Haloperidol.  Omdat hulle 'n hoer affiniteit het vir D2-R, veroorsaak die blokkasie die sleeptong spraak, tremore, angs ens. Hulle het dus temin dopamien en die is die effekte van te lae DA vlakke - soos by Parkinsons.

6) Alfa-adrenoreseptore blokkering wat ortostatiese hipotensie kan veroorsaak.