LOURENS KLOPPER

Default profile image
----------

Blog #2

2 Mar 2021, 12:35 Publicly Viewable
  1. Anterograde amnesia is die onvermoë om gebeure te onthou gedurende die GM se werkingsduur. Bensodiasepiene veroorsaak Anterograde amnesia.
  2. Verlaag die tyd om aan slaap te raak en  verhoog die pasient se  totale slaaptyd.
  3. Barbirate, midasolam, diazepam en lorazepam. Die middels veroorsaak Anterograde amnesia wat help dat hulle nie kan onthou nie.
  4. Hoë dosisse Barbirate & sekere Bensodiasepiene. Selektiewe antikonvulsiewe effekte met fenobarbitoon, klonasepam, klobasam. Diasepam, lorasepam (i.v. status epilepticus)
  5. Inhibeer polisinaptiese reflekse.
  6. Indien bensodiasepiene toegedien word in hoe dosisse, kan dit medullêre depressie veroorsaak. Dit beteken dat respiratoriese onderdrukking veroorsaak word pasiënte met pulmonêre siektes en kardiovaskulêre onderdrukking veroorsaak in pasiënte met kardiovaskulêre siektes. Beide effekte kan lei na die dood.

Brand, L. (2021). Sedatief-hipnotiese middels- Leereenheid 2. Pharmacology FKLG 312. Potchefstroom: NWU: Faculty of Health Sciences School of Pharmacy.

Katzung, B. G. (2018). Basic & Clinical Pharmacology. McGraw-Hill Education.

South African Medicines Formulary. (2016). Pretoria: Health and Medical Publishing Group.