DEONE MOCKE

Default profile image
----------

#BLOG4

4 Mar 2021, 09:29 Publicly Viewable

Daar is verskeie natuurlike produkte op die mark vir angs en insomnia, mense verkies gewoonlik om eerder hierdie produkte te probeer omrede middels soos benzodiasepiene ongewenste effekte kan lewer en n hoe afhanklikheidspotensiaal het.

Kruie:

  • Ashwagandha in die adaptogens groep. In 2019 was daar n kliniese toets uitgevoer om hierdie medikasie se effektiwiteit op stres verligting te ondersoek. Die resultate was soos volg: die pasiente wat die medikasie geneem het het minder kortisol gehad (stres hormoon) en het ook beter geslaap. Hierdie middel kom in n tablet asook n vloeistof vorm voor.
  • Lavender essential oil LEO

Hierdie middel kan vir n kort tydperk angs verlig maar is nie n effektiewe langtermyn oplossing nie.

  • G. glauca is effektief in die verligting van angs en kan GAD simptome verminder.
  • P. incarnata spesie is effektief in die verligting van rusteloosheid en angstigheid.
  • Piper methysticum kan n kort termyn verligting van GAD gee, maar hierdie middel kan moontlike lewer toksiteit veroorsaak en verdere studies moet gedoen word.
  • Rooibos kan angs verminder.

 

Aanvullings wat kan help:

  • Magnesium kan help om angst e verlig
  • Essensiele vetsure kan help om stres te verminder by vrouens
  • Vitamine C kan vrouens help om stres te verminder

Dit is wel baie belangrik om te onthou dat selfs natuurlike produkte interaksies kan he met ander medikasies.