Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.
Kleiner gemiëlineerde vesels word baie makliker geblokkeer in vergelyking met die groter ongemiëlineerde vesels, wat deur die LA baie minder sensitief is vir blokkade.
Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.
Geaktiveerde pynvesels vuur vinnig, daarom kan pyngevoelens selektief geblokkeer word deur LA. Vesels wat buite die dik senuweebondels geleë is, word gouer geblokkeer as die vesels in die middel van die dik senuweebondels.
Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.
Skeletspier:
Swak blokkerende effekte
Geen kliniese toepassing nie
Hart:
LA het Klas I anti-aritmiese effekte.
Natriumkanale in hartweefsel word geblokkeer.
Wat lei tot KVS onderdrukking
Waarop berus die keuse van ‘n LA?
Die tipe prosedure wat gedoen word
Die tipe weefsel waarop die plaaslike narkose gebruik moet word
Die duur van die gevoelloosheid wat nodig is
Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?
CO2 Tree op as ‘n Buffer.
Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?