Bespreek die werkingsmeganismes van die antiparkinsonistiese middels wat dopamienkonsentrasie op ‘n indirekte wyse verhoog.
Amantadien
Selektiewe MAO-B remmers: MAO-B is voorkeur substraat vir dopamien, dus veroorsaak MAO-B remmer dat dopamien nie aan die substraat bind nie en minder dopamien word afgebreek.
Entakapoon: Dit is n COMT remmer, COMT metaboliseer l-dopa na 3-O-metieldopa. Die COMT remmer veroorsaak dus dat l-dopa se werkingsduur verleng word en meer dopamien gemetaboliseer kan word.
Watter van die dopamienagoniste is ergotderivate en watter nie?
Ergotderivaat:
Nie-ergotderivaat:
Broomkriptien
Pramipexole
Ropinirole
Maak ‘n lys van die spesifieke dopamienreseptore wat deur elke agonis gestimuleer word.