Drie fenotiasien-subfamilies met voorbeelde
Alifatiese syketting:
Chloorpromasien
Lae potensie
Newe-effekte: Min ekstrapiramidale steurnisse (EPS), erge sedasie, sterk anticholinergiese effekte, swakker a-litiese effekte, kardiotoksies.
Piperidien syketting:
Perisiasien
Lae potensie
Newe-effek: Min ekstrapiramidale steurnisse (EPS), erge sedasie, sterk anticholinergiese effekte, swakker a-litiese effekte, kardiotoksies.
Flufenasien
Hoë potensie
Newe-effek: Meer EPS, minder sedasie, swakker anticholinergiese effekte, swakker a-litiese effekte, minder kardiotoksies.
Reseptore wat deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer word:
Mesolimbiese D2 reseptore
Verskil in werkingsmeganisme van tipiese en atipiese middels:
Die tipiese middels blokkeer die D2 reseptore, waar die atipiese middels die 5-HT2A reseptore meer as die D2 reseptore blokkeer.
Reseptore wat blokkeer word deur ouer middels wat die risiko vir ekstrapiramidale effekte verminder:
D2
Ouer middels wat ‘n hoër insidensie vir die ekstrapiramidale effek het en die rede daarvoor:
Piperasienderivate, omrede die middels ‘n hoër potensie het.
Die alifatiese groep middels het ‘n hoë insidensie van outonome newe-effekte omrede die volgende reseptorblokkade:
Muskariene reseptore
Brand, L. 2021. Antipsigotiese middels en litiumsoute. Unpublished Lecture notes on eFundi. [PowerPoint Presentation]. Study Unit 9, FKLG 312. Potchefstroom, NWU.