1. Werkingsmeganisme van litium:
Die litium ioon beinvloed die cAMP, IP3 en DAG tweedeboodskappersisteme, Ig deur verlaging van verskeie ensieme belangrik in omskakeling en hersirkulasie van die membraanfosfoinositiede. Die tweedeboodskappers IP3 en DAG is van belang by die monoamien sowel as cholinergiese neurotransmissie.
2. Litium se terapeutiese indeks en die kliniese belang daarvan:
0,5 - 1,5mM
Daar is 'n noue terapeutiese indeks en kan dus baie toksies wees by vlakke bo 2mM en daarom is dit van kardinale belang dat die bloedplasmavlakke noukeurig gemonitor moet word.
3. Litium kan as enkel middel sowel as in kombinasie met ander middels gebruik word:
Litium as monoterapie gebruik vir profilakse van bipolere steurnisse.
Litium word in kombinasie met Valproaat gebruik om die terugval (relapse) van mense met bipolere versteurings te verminder/verhoed.
4. Klinies betekenisvolle interaksies wat litium met ander middels kan he:
5. Die belangrikste newe-effekte van litium:
6. Litiumgebruik tydens swangerskap en laktasie:
Die renale opruiming van litium verhoog tydens swangerskap en keer terug na laer vlakke direk na die baba gebore is. Litium word na die baba oorgedra tydens borsvoeding deur die bors melk.
7. 3 Belangrike indikasies van litium:
8. Gevallestudie:
Die waterpil en die NSAIM verhoog die konsentrasie van litium in die bloedvlakke en dus kan dit lei tot die toksisiteit wat ons kan sien deur die volgende simptome wat sy mee presenteer: naarheid, massatoename, dors gevoel, moegheid, sedasie en die bewerigheid. Deur die litium as monoterapie te gebruik sal meeste van die ongewensde newe-effekte verdwyn.
Brand, L. 2021. Anti-psigotiese middelsen litium soute. Leergedeelte 9. Unpublished Lecture notes on eFundi. [PowerPoint Presentation]. Study Unit 9, FKLG 312. Potchefstroom, NWU.