Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?
Fenotiasienderivate:
Lae potensie, dus min ekstrapiramidale steurnisse (EPS).
Erge sedasie
Sterk anticholinerge effekte
Sterk alfa-litiese effekte, het postural hipotensie tot gevolg
Kardiotoksisiteit
Lae potensie, dus min ekstrapiramidale steurnisse.
Erge sedasie
Sterk anticholinerge effekte
Sterk alfa-litiese effekte, het postural hipotensie tot gevolg
Kardiotoksisiteit
Hoë potensie, dus meer EPS
Minder sedasie
Swakker anticholinerge newe-effekte
Swakker alfa-litiese effekte
Minder kardiotoksies (KVS newe-effekte) (Brand, 2021)
Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?
Dopamien
Muskariene
Alfa
Histamien
Serotonien (Brand, 2021)
Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?
Tipiese middels: Blokkeer mesolimbiese dopamien-2 reseptore
Atipiese middels: Blokkeer serotonien-2A reseptore meer as wat dit die dopamien-2 reseptore blokkeer (Brand, 2021).
Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?
Muskariene
Alfa
Histamien
Serotonien (Brand, 2021)
Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte? Wat is die rede?
Piperasienderivate: Flufenasien, Perfenasien, Trifluoperasien, Prochloorperasien
Haloperidol (Butirofenoonderivaat)
Pimosied (Difenielbutielpiperidien)
Rede: Hierdie middels is potente D2 blokkers, dus is daar ‘n hoë voorkoms van EPS (Brand, 2021).
A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?
Alfa-1 reseptore (Brand, 2021)
Bronne
Brand, L. 2021. Pharmacology FKLG312 2021 Antipsigotiese middels en litiumsoute. Leergeenheid 9. [PDF]. Ongepubliseerde lesing notas op eFundi, FKLG312. Potchefstroom: NWU.
Brand, L. 2021. Pharmacology FKLG312 2021 Antipsigotiese middels en litiumsoute. Leergeenheid 9. [Video]. Ongepubliseerde lesing notas op eFundi, FKLG312. Potchefstroom: NWU.