R BOON

Default profile image
----------

Blog 14 LE 12.5

12 Jun 2021, 22:39 Publicly Viewable

Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?

Hallusinogene word verdeel in die volgende groepe verdeel:

  • Fensiklidien
  • LSD
  • Meskalien
  • Psilosibien
  • 5-HT2a agoniste
  • Skopolamien

Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?

  • Psigose is algemeen.
  • Belemmerde oordeelsvermoe wat lei tot roekelose gedrag
  • By oordosis veroorsaak dit nystagmus, erge hipertensie, konvulsies wat fatal kan wees.
  • Psigedeliese “mind revealing” effekte
  • Ook somatise effekte soos naarheid, swakheid en parestesieë
  • Paniekreaksie by “bad trips”

Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?

LSD is n sedatief hipnotika. By n akute oordosis word die respiratoriese en kardiovaskulere stelsel onderdruk. Die behandeling is ondersteuning, Bensodiasepiene soos haloperidol, word gegee vir LSD oordosis. Flumazenil keer die bensodiasepien effek om.

Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?

Asetielcholinergiese inhibeerder soos physostigmine intaveneus of intramuskuler toe te dien. Dit is n ongelaaide tersiere amien en oorskrei die bloedbreinskans.