MARCELLE POTGIETER

Default profile image
----------

#Blog 7

16 Mar 2021, 17:43 Publicly Viewable

Marcelle Potgieter       28679970        FKLG 312        #Blog 7

  1. Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan?  Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?

Fenobarbitoon
Fenitoien
Topiramaat
Karbamasepien
Okskarbasepien

Die bogenoemde middels verminder die Pil se effektiwiteit.

Gebruik eerder:

Valproaat
Lamotrigine
Gabapentin
Leviterasetam
Vigabatrin

  1. Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?

Neonate- Stadige metabolisme – Fenobarbitoon is keusemiddel, kan hiperaktiwiteit by kinders veroorsaak.
Baba’s en kleuters
- Vinniger metabolisme as volwassenes
Bejaardes – Laer dosis van die geneesmiddel moet gegee word. Toename van SSS toksisiteit en afname in renale funksie en in opruiming, wat dus ‘n afname in Gabapentin en Vigabatrin gee.

  1. In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?

By Fenitoien.
Dosis verhoging moet versigtig gebeur.
Versadigde metabolisme in die lewer. – Plasmavlakke < 10ug/ml : Eerste orde Kinetika.

Tempo van biotransformasie - > 10ug/ml plasmavlakke :Zero orde kinetika.

Verhoging in Fenitoien sal ‘n verhoging in die plasmavlak veroorsaak.