Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur 'n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
Kleiner en gemiëlineerde vesels word makliker geblok as groter ongemiëlineerde vesels.
Druk/tas senuwees is minder sensitief as die dorsale senuwees
Maak 'n lys met die effekte van LA op ander weefsels.
Hart: Lidokaïen kan optree as 'n klas 1 anti-aritmiese middel. So kan dus anti-disritmiese effekte met hierdie middel ervaar.
Skeletspier: Het 'n swak blokkerende effek hierop en het dus geen kliniese toepassing nie.
Kokaïen: Het redelike sentraal werkende sisteem effekte, kan gemoedstoestand verhoog, kan ook katesjolamien transmissie beïnvloed deurdat dit Na+ - heropname kan rem.
Waarop berus die keuse van 'n LA?
Lokale anestesie word gebruik om verlies van sensasie in 'n beperkte area van die liggaam teweeg te bring.
Waarom word die oplossings van LA soms met CO2 versadig?
Om die kans van "seizures" te verminder.
Watter van die LA word tipies vir oppervlak anestesie gebruik?
Kokaïen, bensokaïen en oksibuprokaïen.