MM SWART

Default profile image
MARISE SWART

blog #8

27 Mar 2021, 16:28 Publicly Viewable

BLOG #8

SSS

Halotaan-vinnige gladde induksie,stadium 2 afwesig.Verhoog serebrale bloedvloei en verhoog interkraniale druk

Enfluraan-vinnige gladde induksie.Soms konvulsie-nie vir epilepsie

Isofluraan-vinnige insuksie en herstel as halotaan

Desflurane-vinniger induksie en herstel as met isoflurane. Verhoog serebrale bloedvloei en IK druk

Sevoflurane-selfde as desflurane

N2O-Swak anestetikum, potente analgetikum,amnesie

UTERUS

Halotaan-verlaag spierkontraksie, veroorsaak eksterne draaiing van baba

KVS

Halotaan-verlaag BD, miokardium is gesentitseerd vir die aritmogene effekte van katesjolamiene

Enflurane-geen sensitaie van die miokardium, minder onderdrukking as halotaan

Isoflurane-minder onderdrukking as halotaan en enflurane.Gen sensitasie van die miokardium.

Desflurane-minder onderdrukking as H en EN.

N2O-geen effekte

RESPIRATORIES

Halotaan-geen saliva, brongiale afskeiding

Enflurane-meer onderdrukking as halotaan

Isolflurane-potente onderdrukkings effek.Versterk agv potente skeletspierverslappende effekte

Desflurane-sterk reuk, irriterend op lugweg, indien as induksie midddel gebruik- hoes, kortasem, loringospasma

N2O-suiwer N2O gee hipoksie, gemeng met o2 of lug.

LEWER

Halotaan-hepatotoksies

Sevoflurane-ondergaan metabolisme en chemise onstabiliteit

GEBRUIKE

Halotaan-Nie dikwels gebruik, agv hepatotoksisiteit en nuwer middels

Enflurane-nie dikwels gebruik, instandhouding

Isoflurane-meer idealeĀ  middel.Wyd gebruik, vervang halotaan en enflurane.Nie in pt wat spontaan moet asem haal

Desflurane-meer ideal as isoflurane en sevoflurane.Versskeie sjirurgiese posedures, agv respiratoriese onderdrukking nie as induksie nie

Sevoflurane-induksie en instandhouding

N2O-as addisionele middel in anestesie.Enkelmiddel vir kort tandheelkundige prosedures bv.ekstraksie

Belangrike toksiese effekte van die inhalasie middels

-Middels kan verhoogde interkraniale druk veroorsaak

-Hipoksie kan ontstaan

-Hepatotoksisiteit kan ontstaan

-Enflurane kan konvulsies veroorsaak